By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Villiers Hoërskool

Villiers Hoërskool is ‘n Christelike Afrikaanse skool met die leuse “Altyd ons Beste”.

Villiers Hoërskool is in 1895 gestig met ‘n roemryke geskiedenis.  Die skool vier hierdie jaar sy 121ste bestaansjaar. Van die oorspronklike klip en sandsteen klaskamers wat in 1912 gebou is, is vandag nog in gebruik.

Die skool bied onderrig van graad R to graad 12 vir 225 leerlinge met die hulp van 17 toegewyde  onderwysers wat “net hulle beste” vir die leerlinge gee.

VHS is klein genoeg, maar groot genoeg vir elke leerling en Koshuisinwoning is ook beskikbaar.
Adres:Villiers
Kontaknommer:058 821 0024
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site