By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ATKV Klein Kariba

Die ATKV Klein Kariba oord het begin met ’n hotelletjie, ‘n paar kamers en vakansiehuisies. Vandag bestaan die lieflike oord uit 179 eenhede wat insluit kamers, tenthuise, wat tans oorgedoen word, berghuise, houthuise en woonstelle. 

Hier is ook ‘n pragtige restaurant, konferensielokale vir tot 600 persone, verskeie ontspanningsfasiliteite wat warmwaterswembaddens insluit en ‘n sprokiesmooi kapel vir troues.

Die ATKV Klein Kariba Oord is ’n perfekte gesin- of familiebestemming wat bekostigbaar is met hope pret aktiwiteite vir almal. 
Kontaknommer:014 736 9800
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site