By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

AHA Outdoor Systems

Hou jy daarvan om saam met ander te kamp en te toer?
Of
om alleen agter die son en maan aan te ry en oerwoud en vlakte te verken?
 
Laai dan die AHA-15 Liggewig opskuif ry-huis maklik alleen op jou voertuig.
 
Sodra jy jou bestemming bereik maak jy of vroulief die AHA-15 oop in 15 sekondes, en alles is beskikbaar en op sy plek.
Selfs die bed is opgemaak met kussings op hul plek.
Kyk net wat is alles binne jou AHA-15.
Van ‘n dubbelbed, volledige badkamer, klerekaste, sitplek vir 2 met tafels, tot ‘n volledige kombuis met 8 laaie.
 
As die weer ongurig is kan julle werklik alles binne die AHA-15 doen.
 
Die AHA-15 het natuurlik ook ‘n buitekombuis met afdak.
 
Die AHA-15 maak toe in 15 sekondes  en pas op feitlik enige voertuig.

Die AHA-15 is gebou om enige pad of geen-pad te trotseer.

Verken die wêreld, of kuier net om die hoek met jou AHA-15.
Kontaknommer:012 804 6111
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site