By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ATKV Buffelspoort

Sedert die ATKV die Buffelspoort vakansieoord 23 jaar gelede oorgeneem het, is dit in ’n paradys omskep met verskeie opgraderings. Sterk klem bly nog steeds op die ATKV se betroubare waarde vir geld en ’n eg Afrikaanse vakansie-ervaring. 

ATKV Buffelspoort is net 25 kilometer buite Rustenburg. 

Afgesien van top gehalte konferensie-fasiliteite, het hulle nou ook ’n hele feesterrein vir die aanbied van feeste en konserte.

ATKV Buffelspoort – Vir gesinsvakansies uit die boonste rakke.
Kontaknommer:014 572 1000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site