By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ATKV-Drakensville

ATKV-Drakensville is naby Bergville in die skilderagtige noordelike Drakensberge geleë. 

Dié vakansie-oord in asemrowende natuurskoon is ideaal vir gesinsvakansies met sy verskeidenheid 3-ster selfsorghuise of ‘n goed-toegerusde woonwa- en kampeerterrein. 

ATKV-Drakensville se ontspanningsgeriewe bring elke seisoen van die jaar vermaak aan groot en klein. Die veilige omgewing is perfek vir kinders en die omgewingsentrum bied ‘n reeks aktiwiteite wat op leierskapsvaardighede en spanbou fokus. 

Die pragtige grasdakkapel dra by tot ATKV-Drakensville se unieke atmosfeer . 
Kontaknommer:036 438 6287
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site