By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ATKV-Natalia

ATKV-Natalia Strandoord op Illovo strand, is reeds sedert 1956 deel van die ATKV-oorde groep en is sinoniem met gesinsvakansies.

ATKV-Natalia bied gaste ‘n hele verskeidenheid selfsorgakkommodasie-opsies, woonstelle en kampering. 

Hier is ook top gehalte ontspannings-fasiliteite vir oud en jonk.

By ATKV-Natalia kry gaste ‘n ware Afrikaanse ervaring. Die oord is ook die enigste vakansieoord aan die Suidkus wat spog met ‘n waterglybaan op die oord self asook ‘n verhitte swembad met die pluspunt van die versorgde semi-privaat strand.

ATKV-Natalia Strandoord– Vriendelike diens en waarde vir geld.
Kontaknommer:031 916 4545
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site