By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Aqua Terra

Aqua Terra lê weggesteek tussen die fynbos bokant Simonstad – ’n villa vir die kieskeurige besoeker.

Die dienste bestaan uit topklas pakette wat ’n privaat sjef, geleenthede en eksklusiewe toere insluit. 

Besoek gerus die Aqua Terra Villa – ’n landmerk teen die Valsbaai kus.

Aqua Terra het ook ’n boetiek gastehuis met uiters luukse akkomodasie en ontbyt. Dis die enigste in sy klas waar diens uit die boonste rakke is.
Kontaknommer:083 54 000 38
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site