By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Barbour & Thorne

Barbour & Thorne Eiendomme in Welkom, bestaan sedert 1952 en hulle hanteer alle aspekte van eiendomme - verkope, verhuring, die bestuur daarvan, deeltitel-bestuur, eiendomsontwikkeling en projekbestuur.

Met Barbour & Thorne kan jy vertrou in ‘n maatskappy wat professioneel en eerlik optree. Hulle vereis die hoogste standaarde van werksetiek, professionaliteit en eerlikheid van hulle personeel. Dis ‘n standvastige besigheid met lojaliteit aan alle kliënte en wat langtermyn-verhoudings opbou.

Barbour & Thorne Eiendomme  - hulle bly gedurig op hoogte met alle verwikkelings in die eiendomsmark.
Kontaknommer:057 353 2951
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site