By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bateleur Landgoed

BATELEUR LANDGOED is uniek in alle opsigte. Die uitleg van die 200hektar ontwikkeling met asemrowende natuurskoon is met sorg ontwerp en ‘n volle 60hektar word as groen areas behou. By BATELEUR hou jy piekniek langs die dam saam met jou kleinkinders, ry fiets of soek die rooibokke, gaan haal ‘n boek uit die biblioteek en dans die aand om op die maat van ou bekendes in die gemeenskapsaal.  Met woonsteleenhede tot voltitelhuise is daar iets vir elkeen. BATELEUR het ‘n ontwikkelingspan wat strewe na uitnemendheid.’n Gemeenskap wat lief en leed kan deel. ‘n Omgewing waar jy ruimte en vreedsaamheid kan geniet. BATELEUR LANDGOED bied jou die beste aftree leefstyl ooit! 
Tipe Besigheid:Aftree-ontwikkeling
Primere Besigheid:Behuising
Adres:Nelspruit-omgewing
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site