By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bettie’s Luxury Lodge

Bettie’s Luxury Lodge op Kroonstad is ‘n ware skatkis in die hart van die Vrystaat en bied rustige luukse verblyf. 
Gaste kan uit verskeie kamer-opsies met lieflike décor kies, en geniet hartlike persoonlike aandag by Bettie’s wat oor al die moderne geriewe beskik. 
Adres:Kroonstad
Kontaknommer:083 677 8617
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site