By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blue Marlin Hotel

Met 'n geskiedenis wat oor 60 jaar strek, het vakansiegangers al dekades lank gekoesterde herinneringe by die Blue Marlin in Scottburgh opgebou. 

Die ligging sê alles by die Blue Marlin Hotel. Niks kan beter wees as om die see op jou drumpel te hê nie...

Met 122 kamers en 'n pragtige uitsig oor die see, bied die Blue Marlin moderne 4-ster hotel standaard akkommodasie en 'n verskeidenheid van fasiliteite om aan al jou behoeftes te voldoen. 

Elke kamer is modern, gemaklik en gevarieerd met geriewe volgens jou behoeftes - van die buite-swembad wat oor die branders uitkyk, tot by die lekkernye wat by die Lighthouse Restaurant bedien word.

Hierdie gunsteling Suidkus-familie vakansie-oord het onlangs 'n volledige opknapping ondergaan en bied nou bekostigbare, moderne akkommodasie met dieselfde hart en siel van weleer.
Kontaknommer:039 978 3361
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site