By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bluegum Country Lodge

Bluegum Country Lodge op Bethal is die ideale konferensiesentrum en gastehuis, met veertig ruim en-suite slaapkamers wat elk oor ‘n privaat ingang, DSTV, WiFi, yskas en al die ander moderne geriewe beskik. 

Met ‘n verskeidenheid konferensiegeriewe kan Bluegum Country Lodge van tien tot drie-honderd konferensiegangers behartig.  Al die nodige konferensiefasiliteite word voorsien, en smaaklike ontbyt en aandete word bedien. 

Die Groen Koei is Bluegum se suster-gastehuis!
Kontaknommer:017 647 5970
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site