By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Brenton on Sea Cottages

Brenton on Sea Cottages is ’n 4-ster selfsorg, familievriendelike vakansieoord. Na die onlangse vernietigende brande by Knysna, is die eenhede volledig herbou en opgeknap om met internasionale standaarde mee te ding.

Die oord het ‘n uitstekende ligging met pragtige uitsigte. Die interieur van die eenhede is met sorg gekies om ‘n gerieflike, veilige en ontspanne vakansie te geniet in ‘n stylvolle omgewing en met al die fasiliteite wat jou hart begeer.

Hier kry jy ‘n onvergeetlike vakansie by die see, in die pragtige Knysna-omgewing. Die eienaars sê altyd Brenton on Sea Cottages is ‘a home away from home’. 

Brenton on Sea Cottages is een van die min vakansieoorde hier wat loopafstand van die see is. 

Kom geniet ‘n bekostigbare gesins-vakansie, waar jy kan kom ontspan en baljaar in die see.

Dis 'n asemrowende vakansieplek en 'n paradys vir natuurliefhebbers met sy ongerepte strande en rustige omgewing.
Kontaknommer:044 381 0082
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site