By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bushman’s Rock Country Lodge

Bushman’s Rock Country Lodge op Kameeldrift-Oos buite Pretoria, bied ‘n gasvryheidservaring van Afrika op sy beste. Bushman’s Rock is ‘n gesinsvriendelike oord met hartlike gasvryheid, heerlike kos en kuier uit die boonste rakke. 

Verskeie tipes van goed-toegerusde akkommodasie is beskikbaar. 

Gaste het ook die swembad, ‘n spa, ‘n restaurant en kroeg tot hulle beskikking en vir die kleingoed is daar ‘n speelpark. 

Bushman’s Rock beskik oor moderne ruim en uitgebreide  geriewe vir privaat- en korporatiewe funksies, konferensies, opleidingsfasiliteite, spanbou-aktiwiteite en restaurante, ‘n eenstop vir alles. 

Bushman’s Rock Country Lodge is ‘n stukkie paradys, slegs 20 kilometer vanaf sentraal Pretoria en 40 kilometer vanaf sentraal Johannesburg, heelpad teerpad. 

Breek weg na Bushman’s Rock se lieflike landelike omgewing met sy  watervalle, damme en rivieroewer.
Kontaknommer:012 808 2888
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site