By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Coleman Eiendomme

Coleman Eiendomme is ‘n familie onderneming en word al sedert 1995 vanuit hulle hoofkantoor in Alberton bedryf met ‘n satellietkantoor in Pretoria en binnekort ook een in Bryanston.

Hier kan jy hulp kry met bestuur van jou Deeltitel kompleks, Huiseienaars-vereniging verkope en verhurings.

Met ‘n sterk fokus op die nuutste tegnogie; beide in kommunikasie en administrasie, is voordurende opleiding van kardinale belang.
Kontaknommer:011 867 3772
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site