By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cutty Sark Hotel

Vernoem na die vinnigste “clipper’ seilskip van destyds, is die Cutty Sark Hotel in Scottburgh nog steeds een van dié plekke om te bly. Die oorspronklike Cutty Sark is vandag nog in Greenwich, Londen vasgemeer. 

Die Cutty Sark Hotel bied vol dienste aan. Die kamers is ruim en gemaklik met al die nodige bykomstighede wat enige vakansieganger of reisiger benodig.

Vir besigheidsdoeleindes het die Cutty Sark ook volle konferensiefasiliteite wat tot 120 mense gemaklik kan behartig. 

En die kos hier, is nie net gewone hotelkos nie – fynproewers sal ook baie tuis voel.

Die Cutty Sark Hotel – persoonlike diens, deur dieselfde eienaars, vir die afgelope 40 jaar.
Adres:Scottburgh
Kontaknommer:031 304 7737
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site