By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Desert Magic Tours

Desert Magic Tours bestaan al 18 jaar lank en is begin deur Volker Jahnke en sy vrou in Luderitz begin en het later oorgeskuif Swakopmund toe. Volker is ’n legende in die toerismebedryf, rakende toere na eksklusiewe onbesoekte gebiede. 

Met opgeleide gidse wys hulle jou die Namib woestyn, die misterieuse Skedelkus, en die Kaokoland area. 

Desert Magic is ook die eksklusiewe permithouer van “Forbiddenland” – die skeepswrakroete en die 6 dag woestyn/kuslangs roete tussen Luderitz en Walvisbaai.

Desert Magic beroep hulle op absolute veiligheid en 90% van hulle kliënte kom  terug vir volgende ekskursies.

Desert Magic Tours – eksklusiewe familievakansies of maatskappytoere met spesiale geleenthede.
Kontaknommer:+264 81 303 8578
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site