By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Destination Karavane

Destination Karavane is met rede Suid-Afrika se gunsteling luukse woonwaens. 

Die buitekombuis bestaan uit ‘n wasbak, ‘n Snappy Chef induksieplaat, ‘n mikrogolf en binne ‘n volgrootte yskas. 

Binne word jy ook verras met ‘n gevoel van luuksheid en ruimte met ‘n koningin-grootte bed en perfek geplaaste beligting. 

Die kombuistafel kan platgeslaan word vir ‘n ekstra slaapplek. 

En selfs die badkamer stel nie teleur nie. Daar is ‘n groot stort, wasbak en toilet. 

Destination Karavane – vir mense wat in styl vakansie wil hou op amper enige plek in ons pragtige land. 
Kontaknommer:016 366 1630/1
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site