By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Diaz Hotel & Resort

Diaz Hotel  & Resort op Mosselbaai se beroemde Diaz-strand bied gerieflike verblyf, ‘n pragtige uitsig en opwindende vermaak in die hart van die Tuinroete.

Elkeen van Diaz Hotel se ruim kamers het ‘n privaat balkon met asemrowende uitsigte oor die see. 

Diaz Hotel se personeel neem spesiale sorg om gaste te laat tuisvoel; dis mos daardie klein dingetjies wat ‘n reuse verskil kan maak.

Gaste word hartlik verwelkom en daar word na hulle elke behoefte omgesien, vir ‘n verblyf van volkome gemoedsrus.

Smaaklike etes word aangebied, en Waterworld in die Diaz plesieroord bied hope pret vir die hele gesin, terwyl Diaz Hotel ook sy eie buitemuurse swembad het. 
Kontaknommer:044 692 8400
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site