By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dovetail Properties

Dovetail Properties is ‘n ontwikkelingsmaatskappy wat fokus op die opheffing van verarmde gemeenskappe deur gemeenskaps-eiendomsverenigings gelyke aandeelhouding te bied in groot ontwikkelings.  So word grootskaalse werksgeleenthede geskep en opleidingsprogramme word ook onderneem. 

Nkosi City – sowat 30 kilometer Oos van Mbombela, is ‘n 8.5 biljoen Rand geïntegreerde menslike nedersetting wat in alle aspekte voldoen aan ons Nasionale Ontwikkelingstrategie. 

Verder gaan Nkosi City ‘n landboudorp wees en elke laekostehuis het ‘n lappie landbougrond vir intensiewe groenteboerdery, waarop die inwoners, onder leiding van erkende en suksesvolle landboumaatskappye ‘n inkomste kan skep.
Kontaknommer:011 468 2805
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site