By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Drs Place Country Guesthouse

Doctors Place Country Guesthouse op Fouriesburg in die Oos-Vrystaat is ‘n selfsorg gastehuis met ses slaapkamers wat 13 mense kan huisves. 

Vyf van die kamers het en-suite toilet- en stort geriewe, daar is ‘n ruim sitkamer met ‘n antrasietstoof en die Gastehuis het ‘n ten volle toegeruste kombuis wat al die gaste deel. 

In die eetkamer kan ontbyt voorgesit word teen addisionele koste en hulle bied ook vir ontspanning ‘n pool-kamer, binnenshuise swembad, braai area en jakuzzi. 

Gaste kan in die pragtige tuin ‘n vleisie braai. Daar’s veilige onderdak parkering by Drs Place Gastehuis en als wat nodig is vir partytjies en funksies. 
Kontaknommer:083 409 7543
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site