By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Elizabeth’s Manor Gastehuis

By Dr. James Maroka Laan 95, Potchefstroom is die Elizabeth’s Manor Gastehuis. Alhoewel die huis in die middedorp geleë is, is dit baie stil en vreedsaam, omdat al die gastekamers aan die agterkant van die welige en rustige tuin geleë is.

Lizette Smit, het besluit om die familiehuis in 'n stylvolle maar huislike B&B te omskep.

Gaste het 'n keuse om in of die 'Royal', 
Die 'Queen', 
Die 'King', 
Die 'Prince' 
die 'Princess' 
of die ‘Penthouse Suite’ te slaap.

Elizabeth's Manor is naby geriewe soos die Kenneth Mc Arthur Atletiekstadion en die Olien Park Rugbystadion. Die Universiteit is slegs 2 km vêr. 

Hulle is ook in dieselfde straat as die Mooirivier Mall en die Medi-Cross Mediese Sentrum is stapafstand.
Kontaknommer:018 297 5661
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site