By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Emerald Resort & Casino

Emerald Resort & Casino het sy deure in die laat 1990's geopen en het die afgelope aantal jare geweldig gegroei. Dit is ontwerp rondom 'n 'Kaap tot Kairo'-tema. 

Emerald Resort is soveel meer as 'n casino. Dit is 'n familievriendelike bestemming met 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies - die 4-ster Hotel, bos’lodges’ of selfsorg chalets.

Hulle het die "Animal World" dieretuin ...
Die binnenshuise, klimaat beheerde ‘Aquadome’ ...
‘Ten Pin Bowling’ ...
Verskeie restaurante ... 'n wildtuin...
En die skoonheid van die Vaalrivierfront - alles net 45 minute van Johannesburg af.

Emerald Resort en Casino het ook konferensiefasiliteite en kan tot 2500 afgevaardigdes huisves. Hulle veelsydigheid en vermoë om 'n verskeidenheid ervarings te bied, onderskei hulle van die res.

Emerald Resort and Casino – kom breek weg vir ‘n bietjie gesinspret!
Kontaknommer:016 982 8000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site