By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fusion Boutique Hotel

Sentraal geleë in Polokwane is die Fusion Boutique Hotel. Die naam is gekies omdat die hotel se eksterne aansig baie modern en minimalisties is terwyl die interne dekor magies en byna oordrewe is. 

Fusion is die enigste 5-ster hotel in Polokwane met luukse suites, uitstekende diens, top gehalte konferensiefasiliteite en die Saskia restaurant is ook die enigste “Fine Dining” restaurant in die omgewing. 

Hier is 33 kamers en 160 personeellede – bewys dat die fokus baie sterk op diens is en nie op ‘massaproduksie’ nie.

Fusion Boutique Hotel het sedert 2010, elke jaar 'n gesogde “World Luxury Hotel Award” in verskillende kategoriëe ingepalm. Die mees onlangse toekenning was vir "Best Luxury Suite Hotel" in Afrika.
Kontaknommer:015 291 4042
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site