By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

GT Camper

Die GT Camper is ‘n 4x4 selfonderhoudende kampwa met al die ektras wat jy moontlik kan nodig kry. Jy kan maar sê die ‘GT’ in ‘GT Camper’ staan vir Groot Trek.

Sy lae profiel maak dit maklik en stabiel om te sleep en hy slaan boonop baie maklik op. Binne twee minute kan jy begin ontspan en kamp.

Die GT Camper is ’n wa met ’n hoë standaard integriteit en kwaliteit eienskappe. Dit kan alle 4x4 kondisies met gemak hanteer en onnodig om te sê, is die na-verkope diens wat hulle bied, uitstekend.

GT Camper – hardwerkend en gebou vir Afrika toestande.
Kontaknommer:061 461 8543
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site