By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Germiston Vereniging vir Bejaardes

Germiston Vereniging vir Bejaardes bestaan al 50 jaar en sluit in: die Protea Huis vir swaksorg, die Rotary Aftree-oord, Golden Years aftree-oord, Ihlati Aftree Villas, Karmel 1 en 2 geassisteerde leefstyl-huis en die Huis Ebenhaezer resedensiële fasiliteit.

Hulle sien, met liefde, om na elke inwoner se behoeftes.

Germiston Vereniging vir Bejaardes streef daarna om die goue jare van hulle inwoners so moeiteloos, sorgeloos en kommervry te maak as wat menslik moontlik is. 
Kontaknommer:011 383 0011
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site