By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Godiva Spa en Gastehuis

Die Godiva Spa en Gastehuis op Groblersdal is ‘n pragtige, huislike tuiste vir reisigers al sedert 2008. Dis ‘n vyfster bederfplek vir almal met sy restaurant, Spa en Salon. Godiva gaste kom altyd weer en weer terug.

Al die gastehuiskamers het  'n balkon wat lei na die weelderige tuin. Die kamers is ruim en aandag aan elke klein detail is duidelik sigbaar. Jy sal verlief raak op die versiering van al die kamers.

Godiva Spa en Gastehuis - Dit is Frans, uniek, met ‘n tikkie glans. Wi-Fi is oral op die perseel beskikbaar.

info@godivaspa.co.za 
www.godivaspa.co.za

Adres:Groblersdal
Kontaknommer:082 349 8164
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site