By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hartenbos Property Group

Die Hartenbos Property Group is trots om die splinternuwe “Beach Club” woonstelkompleks langs die Diaz  Hotel vir voornemende kopers aan te bied.

Die vlagskip-ontwikkeling lê omtrent 5 kilometer van Mosselbaai af, oppad Hartenbos toe. Die Seefront Woonstelle het 'n verskeidenheid van pragtige uitsigte oor die see en die baai en is boonop troeteldier-vriendelik. 

Kom leef ‘n Monaco of Riviera leefstyl in een van 82, twee- of drie-slaapkamer deeltitel-eenhede, wat 119 vierkante meter tot 142 vierkante meter  beslaan. Daar is parkeergeriewe vir elke eenheid en eienaars het vrye toegang tot al die geriewe van die Diaz Hotel.

Okkupasie  kan geneem word teen laat 2016. Die verkoopprys wissel vanaf R1.6 tot R2.5 miljoen en word nie op jou kontrak verander nie. Die kapitale groei in die volgende jaar sal dus  tot voordeel van die koper wees. Die pryse sluit BTW in en daar is geen oordragkoste betaalbaar nie.  

Breek weg na die paradys met Hartenbos Properties. – Skakel vandag nog om jou droom-eenheid te bekom!
Adres:Hartenbos
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site