By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hippo River Lodge

Hippo River Lodge in Witbank is ‘n gerieflike gastehuis met ‘n restaurant en ‘n moderne konferensiesentrum. Hippo River Lodge beskik oor geriewe vir troues, kinderpartytjies en ander geleenthede, en bied ook akkommodasie aan groot toergroepe.

Die oord bied ‘n rustige plaas-atmosfeer in ‘n luukse omgewing, met ruim kamers wat smaaklik gemeubileerd is, en oor alle geriewe soos  DSTV, lugversorging, koffie- en teefasiliteite en nog baie meer beskik.

Hippo River Lodge het ‘n pragtige funksiefasiliteit wat ideaal is vir konferensies, partytjies en troues.

Die goed-versorgde tuinkapel is ideaal vir ‘n intieme en onvergeetlike bruilof.
Kontaknommer:076 402 5310 / 013 492 1603
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site