By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hotel Verde

Verde beteken ‘groen’ in Italiaans. As die industrie-leiers in volhoubare geboude hotelle is hulle met trots Afrika se Groenste Hotel. 

Hulle etos is om bestaande en nuwe hotelprojekte op te bou, te bedryf en te bestuur met volhoubare beste praktyke, om te verseker dat Verde hulle koolstofvoetspoor verminder en die omgewing help.

Hierdie unieke eiendom, teen die agtergrond van rustige vleilande, bied 'n gemaklike ervaring. Gaste geniet ‘n gratis pendeldiens, 'n binne- en buite-gimnasium, verfrissingsgeriewe en nog baie meer.
Kontaknommer:021 380 5500
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site