By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Huis Louis Swanepoel

Huis Louis Swanepoel, 'n Boutique Aftree-Oord, geleë in Stella, is in 1981 deur Ds. Louis Swanepoel gestig.  Die bestuur van die Aftree-Oord word deur 'n Raad van Trustees behartig.  

Dié unieke Aftree-Oord wat bekendheid verwerf het vanweë die persoonlike, intieme kwaliteitdiens wat gelewer word, is 'n nie-winsgewende organisasie wat by die welsynsorganisasie, Caritas, geregistreer is.

Huis Louis Swanepoel se Alzheimer inwoners word gestimuleer deur aktiwiteite soos om blommeruikers te rangskik vir die etenstafels, oefeninge en kunswerk.  

Stella se gemeenskap ondersteun hulle met baie liefde en omgee om die lewe vir hulle bejaardes, of soos hulle graag sê “ons grootmaak mense”, se lewens hier iets besonders te maak.
Kontaknommer:053 983 0161
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site