By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge langs die Oranjerivier is net so 2 kilometer buite Keimoes en wat net ’n oewer vol riete was, is sedert 2009 omskep in ’n lushof vir reisigers.

Vandag staan hier 13 chalets, wat gemaklike, skoon akkommodasie bied met pragtige uitsigte oor die Oranjerivier. 

Daar is 2 kampeerareas; een teen die rivier en een aan die bo-kant van die lodge met ’n oorhoofse uitsig. En ’n heerlike A-la-carte restaurant wat ook regstaan vir funksies en huweliksonthale.

Ikaia River Lodge, dis gemaklik, verwelkomend en die restaurant is altyd oop vir plaaslike en reisende besoekers. 
Kontaknommer:082 331 1353
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site