By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Imperial Hotel

Die Imperial Hotel in die hart van Pietermaritzburg beskik oor historiese ambiance en prestige. Die  Imperial is onlangs opgeknap om nog meer gerief by sy ouwêreldse sjarme te voeg. 

Die Imperial is binne stapafstand van die provinsiale parlement en naby aan al Pietermaritzburg se hoof attraksies, wat dit die ideale bestemming vir  besoekers maak.

Die Imperial Hotel bied luukse akkommodasie en smaaklike afrosentriese cuisine wat ‘n aangename verblyf waarborg, sowel as gevorderde konferensiefasiliteite en bruilofsgeriewe.
Kontaknommer:033 342 6551
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site