By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Indabushe Eco Lodge & Game Farm

Indabushe Eco Lodge & Game Farm is sowat sestig kilo’s van Nelspruit in die pragtige Schoemanskloof geleë. 

Indabushe bied ‘n eenstop ruimte waar gaste die rustigheid van die natuur kan ervaar tesame met die opsie van velerlei opwindende aktiwiteite. 

Verblyf-opsies by Indabushe sluit in ‘n gastehuis met vier en-suite badkamers, eco-tente , karavaanstaanplekke en ‘n kampeerterrein. 

Indabushe bied ‘n wye reeks aktiwiteite soos staproetes, quad- en bergfietsroetes, wildsbesigtiging en meer. 

Indabushe is die ideale basis vanwaar die streek se attraksies verken kan word, soos  die Sudwala-grotte, Waterval-Boven, Graskop, Pelgrimsrust, die Blyderiver canyon en die wildtuin. 
Adres:Schoemanskloof
Kontaknommer:083 443 0827
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site