By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ingwe Guest Lodge

Die Ingwe Guest Lodge buite Vanderbijlpark, is in 2002 deur die Grobbelaars gekoop en stelselmatig opgebou tot die 3 -ter spoglodge van vandag. 

Buiten die normale bed en ontbyt bied Ingwe (wat luiperd in Zulu beteken) ‘n droom troulokaal...
‘n volledige konferensiesentrum...
‘n topklas restaurant...
‘n heerlike “Pub & Grill”...
Geleenthede vir spanbou...
En hulle staan ook reg vir skoolkampe.

Ingwe doen alles met Vaaldriehoek gasvryheid en die personeel sorg dat alles vlot verloop – hetsy ‘n huwelik, konferensie of net ontspan vir ‘n naweek.

Ingwe Guest Lodge – hulle gee aandag aan detail en het letterlik alles onder een dak.
Kontaknommer:016 987 3811
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site