By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ingwenyama Conference & Sport Resort & Country Boutique Hotel

Ingwenyama beteken ‘Leeu’ in Siswati en Ingwenyama is in 1992 begin toe Pieter en Ria De Jager ‘n droom gehad het om ‘n veelsydige fasiliteit te skep met akkommodasie-, konferensie- en sportgeriewe .

Geleë net buite Witrivier, bied dit die besoeker ‘n gunstige klimaat en natuurlik nabye toeriste aantreklikhede soos die Kruger Nasionale Wildtuin en die panoramaroetes.

Ingwenyama Conference & Sport Resort & Country Boutique Hotel - 'n onvergeetlike ervaring in styl, grasie en weelde. 

En met eksklusiewe reg tot ‘n Bos-Ontbyt of Bos-Braai in die Krugerpark, bied hul Royal Safaris jou ‘n geleentheid wat jy nie kan misloop nie.
Kontaknommer:013 750 7000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site