By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Just Imagine Properties

Just Imagine Properties in Pretoria fokus op die bemarking, verkoop en verhuring van residensiële en kommersiële eiendomme in die Moot, waaronder nuwe ontwikkelings.
 
Just Imagine Properties beskik oor ‘n professionele span van 10 eiendom-spesialiste, met 25 ondersteunings-personeel, hoogs opgeleide en ervare personeel wat help om die proses se sukses te verseker. 
 
Die maatskappy handhaaf goeie betrekkinge met die Moot gemeenskap en is ten nouste betrokke by inisiatiewe van skole, ouetehuise en gemeenskap-sekuriteit.
Kontaknommer:082 613 9596
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site