By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kabeljauws Beach

Kabeljauws Beach op Jeffreysbaai is ’n pragtige nuwe ontwikkeling op die terrein van die ou Kabeljouws karavaanpark op die hoek van Da Gama en Kabeljouw strate, op die seefront.

Dis ideaal geleë tussen die rand van die dorp en die monding van die Kabeljouwsrivier - 'n eksklusiewe, veilige, unieke en luukse kus- en strandlandgoed waar jy by jou voordeur uitstap na die wêreldberoemde Jeffreysbaai-strand.
Kontaknommer:042 293 4190
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site