By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Keller Williams Realty

Keller Williams Realty is ‘n internasionale eiendomsagentskap, saamgestel deur agente vir agente. Hulle fokus op die agent en sy persoonlike ontwikkeling, om die beste moontlike diens aan kliënte te lewer. 

Buiten dat Keller Williams die top opleidingsorganisasie ter wêreld is, spesialiseer hulle in eiendomsverkope, veral luukse ontwikkelings – en is daarom gekies om as agente vir die Zimbali Oord op te tree.

Met Keller Williams kan jy nie ‘n fout maak nie. Kontak hulle gerus.
Kontaknommer:032 004 0022
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site