By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Klerksdorp Woonwaens

Klerksdorp Woonwaens bestaan al sedert 2000 hier op die N12, sentraal op die dorp.

Hulle verkoop, diens en herstel woonwaens, nuut en gebruik, en voorsien woonwa-onderdele. 

Klerksdorp Woonwaens verkoop ook alle kampering-toerusting, bybehore en klere.
                                                                     
Die wagwoord by Klerksdorp Woonwaens is kwaliteit produkte, gediens deur opgeleide, kundige vakmanne, gekoppel aan betroubaarheid, opregtheid en eerlikheid van alle personeel ten alle tye.

Klerksdorp Woonwaens – buiten almal se toegewydheid, stap hulle werklik die sogenaamde ekstra myl vir bestaande en nuwe kliënte.
Kontaknommer:018 462 7261
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site