By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Langebaan Country Estate

Langebaan Country Estate bied 'n harmonieuse balans tussen sport, ontspanning, aftree en konferensie-fasiliteite in die skouspelagtige natuurlike Fynbos- en Renosterveld-flora. 

Verskeie inheemse wild en voëls leef hier saam met jou asook een van die grootste variëteite skildpadspesies in Suid-Afrika.

Al die fasiliteite is oop vir gaste wat oorbly en vir vakansiegangers wat een van die 40 luukse selfsorgeenhede huur, wat spesifiek vir hulle gebou is.

Langebaan Country Estate – jou persoonlike stukkie paradys langs die Weskus.
Kontaknommer:022 772 2112
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site