By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Le Grand Boutique Supportive Living Estate

Die Le Grand Boutique Supportive Living Estate, net buite George skep die geleentheid vir aktiewe aftrede. Dit is ‘n ondersteunende oord waar ‘n bejaarde persoon so lank as moontlik in sy of haar eie omgewing kan bly en boonop versorg word. Hier bou hulle ook Plot- en planhuise vanaf R1,25 miljoen vir die belegger en “lock-up and go” wonings.

Le Grand Boutique bied nie net waarde vir geld nie, maar is boonop in ‘n pragtige omgewing langs die see geleë, omring deur natuurskoon, die Outeniquaberge en die Gwaaimond strand.

Le Grand Boutique Supportive Living Estate – alle eenhede is rolstoelvriendelik – kom ervaar dié stukkie paradys.
Kontaknommer:078 960 9532
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site