By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Le Grand Estate

Die Le Grand Estate ontwikkelling lê langs die see net 10 kilometer buite George voor Gwaing strand. Dit is ‘n veilige, landelike residensiële leefstyl vir almal en sal ook aftree-eenhede en verswakte sorg bied.

Bekostigbaarheid is die wagwoord hier – maandelikse heffings beloop ongeveer 25% van wat ander landgoedere in die omgewing vra. Erwe begin by R342,000 en 2 slaapkamer villas is voltooid beskikbaar teen R895,000.

Le Grand Estate – Jou belegging is bestendig en hier kan jy die landelike lewe met asemrowende uitsigte geniet . 

Die Suidkaap se jaarlikse KyKNET buite Expo en AfrikaBIKE MTB wedrenne vind ook hier plaas. 
Kontaknommer:082 444 0460
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site