By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Life & Leasure

Die “Life & Leasure” Luukse Gastehuis op Stellenbosch bied wat hulle naam aandui: “Life” - energiek, lewendig en avontuurlustig – en “Leisure” - sag, ontspanne, rustigheid en bederf.

Hulle bied ‘n verskeidenheid van akkommodasie-opsies aan wat insluit:
Sewe en-suite kamers  - Die modern gemeubileerde eenhede is in die sentrale sakekern van Stellenbosch, stapafstand van die Middedorp en teenaan die Universiteit.
Een familie-eenheid met 3 kamers.
Bachelor-, 1- en 2 slaapkamer woonstelle…
22 selfsorgeenhede…
En 2 Melkbaai woonstelle op die strandfront in die Strand, met pragtige uitsigte oor Helderberg, Tafelberg en die see.

“Life & Leasure” – gesofistikeerde, spontane verblyf met bederwe soos hulle buffet, die koektafel, ‘n konferensiesentrum met ’n gesellige wegbreekkamer en verskeie ander fasiliteite.
Kontaknommer:021 88 66 955
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site