By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Manor on the Bay

Die Manor on the Bay Gastehuis is oorspronklik  in 1862 gebou en in 2000 omskep in die beste gastehuis in Gordonsbaai.  

“Manor on the Bay” bied persoonlike diens, ‘n rustige atmosfeer, is stapafstand van restaurante en het die beste ligging van enige gastehuis in die Wes Kaap. 

“Manor on the Bay” se 12 gemaklike, smaakvolle en-suite kamers het almal dié mooi uitsig en die gastehuis spog verder ook nog met ‘n uitstekende konferensielokaal wat 20 mense met gemak kan hanteer. 

Terloops – die strand is net 50 meter van jou kamerdeur af.
Kontaknommer:021 856 3260
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site