By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MyPond Hotel

MyPond Hotel is 'n 4-ster-boetiekhotel op die oewer van die Kowierivier in Port Alfred. MyPond word bedryf deur die Stenden Suid-Afrika Hotelbestuurskool en jy kry uitstekende diens en warm, toegewyde gasvryheid in ‘n pragtige omgewing. 

MyPond se gemaklike en-suite kamers het al die geriewe wat jy mag nodig kry. 

Die ‘Lily’ Restaurant kan beskou word as een van Port Alfred se bestes en die konferensielokale kan aangepas word vir gala-etes, geleenthede en troues.

MyPond Hotel – ’n juweel in Port Alfred.
Kontaknommer:046 624 4626
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site