By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oleander Gastehuis

Kimberley se Oleander Gastehuis is met een woord – 5 ster. Twee jaar gelede het hulle die Lilizela prys vir die beste 5 ster gastehuis in die Noord Kaap gewen. Verlede jaar wen hulle toe weer, maar wen toe ook die Nasionale prys vir die beste 5 ster gastehuis in die land.

Oleander geniet wat hulle doen. Hulle hou van mense en hou daarvan om hulle te bederf en spesiaal te laat voel. Meeste mense sê dit is hulle huis weg van hulle eie huis, net baie beter.

Oleander Gastehuis – sjarme, diens en 5-ster gehalte op alle fronte.
Adres:Kimberley
Kontaknommer:053 832 7088
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site