By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Onguma Natuurreservaat

Onguma Natuurreservaat is honderd kilometer Noord-Wes van Tsumeb, op die Oshakati pad geleë.

Dis digby Etosha, dus kan jy Onguma beskou as jou afskopplek vir die Etosha Nasionale Park.

Onguma beskik oor vyf eksklusiewe lodges waarvan twee vyfstergeriewe bied. 

Buiten al die aktiwiteite is daar ook wildritte, staproetes en geleentheid vir gerieflike nabyfoto’s van al die wild by die ‘Onkolo Hide’.

Onguma Natuurreservaat – Vyfster verblyf en uitstaande gehalte diens aan toeriste. Met sulke asemrowende natuurtonele sal jy nie die plek wil verlaat nie.
Kontaknommer:+264 61 237 055
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site