By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oribi Gorge Hotel

Oribi Gorge Hotel het sy oorsprong in 1947, nadat ‘n suikerietboer besluit het om ‘n hotel op sy grond te bou. 

Dis ‘n lekker wegbreek kontreihotel, waar jy rustig kan ontspan en nuwe lewe skep.  Hulle is elke dag van die jaar oop en bied heerlike maaltye in die restaurant en tuinarea aan. Die gelisensieërde kroeg is ook ’n heerlike kuierplek.

Vriendelike diens gaan hand aan hand met ‘n keuse van ruim hotelkamers of safari-tente by die dam. Daar is stap- en bergfietsroetes met asemrowende uitsigte van Oribi Kloof en die waterval. Hier is ‘n plaasgevoel met landerye en diere wat rondwei, als slegs 30 minute van die see.

Oribi Gorge Hotel - Klim in jou kar en kom saal af - alles is hier, vir groot of klein om te geniet.
Kontaknommer:039 687 0253
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site