By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oubaai Properties

Tussen die warm Indiese Oseaan en die Outeniqua bergreeks lê hierdie unieke 5 ster golflandgoed. Indien jy op soek is na ‘n leefstyl van vrede, veiligheid en asemrowende natuurskoon is Oubaai net die plek vir jou. 

‘n Ernie Els ontwerpte golfbaan vleg grasieus deur die wooneenhede met die alomteenwoordige natuurskoon om jou.

Is jy op soek na ‘n woonhuis, vakansiehuis, aftreehuis of ‘n toesluit meenthuis? Oubaai Properties het al die antwoorde vir jou.

Hierdie gesonde leefstyl van fynbos, berg, see, gholf, vars lug en gesellige samesyn is beskikbaar vir jou.

Met die moderne George lughawe slegs     8 km van Oubaai af,  is dit vir almal moontlik om vinnig by jou bestemming uit te kom.

Vir vinnige professionele diens kontak Trudie van Oubaai Properties by meegaande besonderhede.

Maak jou droom ‘n realiteit en leef die lewe waarvan jy nog altyd gedroom het.
Kontaknommer:082 776 3996
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site